BUURVROU — Branders (Unplugged)
Weereens dankbaar vir Philip F. Theron van @fynbosfilms vir die vasvang en redigering, groepslid, Luka Geldenhuys, vir die meng, asook Kaapstad vir 'n windstil Saterdagmiddag. LEDE: Nienke Geldenhuys Carla Smith Luka Geldenhuys Beer Adriaanse LIRIEKE: In die branders lyk ons anders voel ons eenders is ons kinders en ek probeer konsentreer maar jou woorde is soos vlinders en op die kranse vat ons kanse en ons leer mekaar se danse en ek wil dieper wees maar ek dobber met die ganse dit voel of ek oor die aarde na jou aangetrek word dit voel of ek deur die water langs jou uitgetrek word jou suster op die strand jy vat jy aan my hand Jy’s moeiteloos vir my Moeiteloos verby En in die strate vat ons mate van die omvang van ons bates en ek voel soos 'n vlieër al sien jy my gate Tussen die lyne Spring ons treine en ons plant ons toekomstuine en ek sê ek soek meer maar jy sê dis reeds myne

BUURVROU — Die Vlei (Unplugged)

Rowan Atkinson's Brilliant Humor Leaves Celebrities in Tears!

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Maia and the Squires - 451 (Official Music Video)

She Tricks The Judges with Her Violin... Then She OPENS Her Mouth! 😯

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Anika Nilles: Getting To Know Rush's New Drummer

THIS Is What Happens When You Attack a US Aircraft Carrier

Trump Preps for 80th Birthday, Threatens to Hit Iran, Knicks Historic Win & Elon Musk Trillionaire!?

Everyone Ignored Him… Until He Played | GUITAR PRO pretended TO BE HOMELESS

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

CMAT - When A Good Man Cries (Official Lyric Video)

The French Do Not Care About Work

Street Kid Playing Dylan's Song with Broken Guitar—Dylan Stopped Walking and Did THIS

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

Belfast: What You’re NOT Being Told - w/. Sarah Creighton

This Video is the PROOF of Why The Voice Norway HITS DIFFERENT!

