Hoërskool Centurion 1XV vs Kempton park

'n Opwarm wedstryd vir die komende uitspeel stryde met niks op die spel behalwe oefening nie. Die stryd is egter geensins net oefening vir die seuns nie. Hierdie is 'n groot geleentheid om jouself teen sterk oposisie te toets met Kempton wat 2 ligas hoër as Centurion meeding. Aan die einde van die westryd is dit Centurion wat wegstap met die "bragging rights" deur die wedstryd te wen 31 - 28.