Hoërskool Centurion 2de span vs Kempton Park Hoërskool 2des

Centurion wat die kans kry om kragte te meet met die vooraanstaande Kempton Park. Geleentheid om teen sterk opposisie oefen wedstryd te speel voor die laaste van die liga kragmetings aanbreek. Centurion wat hard veg om die wedstryd eindelik met 38 - 35 te wen.