Hart tot Hart Potgooi | Gas: Desmond Wessels | Episode 14
Talle Suid-Afrikaners luister elke oggend na GEDAGTE VAN DIE DAG met PASTOOR DES, dalk het jy hom al gehoor: "Goeiemôre, ek groet julle in die wonderlike naam van Jesus op hierdie geseënde, fantastiese, lekker dag!" Dit was wonderlik om meer uit te vind oor sy passievolle pad saam met Jesus. Hoe sy verhouding met God begin het, hoe dit prakties lyk in sy lewe en meer. Kyk hierdie episode nou! Vir meer oor hom en hulle werk kan julle gerus gaan inloer by: https://www.facebook.com/profile.php?... https://www.facebook.com/profile.php?... Vir meer oor ons en ook om ons te ondersteun: https://www.ankervanhoop.com/ #HartTotHartMetGod #SkatteSaamMetGod #StoriesSaamMetGod #HartKonneksie #LeweInOorwinning #SkatteEnStories #HeiligeGeesKrag

▶︎
Hart tot Hart Potgooi | Gas: Lynette Beer | Episode 15

▶︎
Hart tot Hart Potgooi | Gas: Riekert Botha | Episode 24

▶︎
Dra ek vrug soos Jesus?

▶︎
Selgroep: Huwelik en Wellus: Deel 1

▶︎
Pastoor Desmond Wessels

▶︎
Hart tot Hart Potgooi | Gas: Franna Benadé | Episode 12

▶︎
Elon Musk, die Afrikaner?

▶︎
What UFO Disclosure Really Means for Christians with L.A. Marzulli

▶︎
Tienerma se WAARSKUWING vir almal

▶︎
Donker tye, donker diensknegte

▶︎
Groot Doop VS Klein Doop

▶︎
Selgroep: Wat sê die Woord oor dobbel?

▶︎
Hart tot Hart Potgooi | Gas: Gerrit van Wyk | Episode 1

▶︎
Selgroep: Waarom baklei Michael (die Engel) en die duiwel?

▶︎
Pastoor Desmond Wessels

▶︎
Wie bly op die aarde gedurende die 1000 jaar vrederyk?

▶︎
Een Aanraking van die Koning

▶︎
Selgroep: Wat dit beteken om jou KRUIS op te neem!

▶︎
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

▶︎
