Moreleta Musiek - Berge (Amptelike Musiekvideo)

Die amptelike musiekvideo vir "Berge" deur Moreleta Musiek. Mag die lied jou weer herinner dat daar 'n God is wat hemel en aarde gemaak het en dat Hy jou wil ken. Berge is beskikbaar op alle digitale platforms. Volg ons op: Facebook |   / moreletapark   Instagram |   / moreletakerk   Besoek ons webtuiste by: http://moreleta.org Lied vervaardig deur: Gillaume Louw Musiekvideo Jacques Crafford |    / @jacques_crafford   LIRIEKE: U is by my In die donker nag U is vir my U hou my vas My veilige vesting My toevlug en krag U laat my stewig staan Ek slaan my oë op na die berge My hulp kom van U My Redder my Rots My vaste hoop U laat my veilig loop Ek slaan my oë op na U U is by my In die donker nag U is vir my U hou my vas My veilige vesting My toevlug en krag U laat my stewig staan U is om my Aan elke kant U’s my vrede U hou my hart En onder U vleuels sal ek altyd skuil Ek slaan my oë op na die berge My hulp kom van U My Redder my Rots My vaste hoop U laat my veilig loop Ek slaan my oë op na U Ek slaan my oë op na U My wegkruiplek Ek skuil by U Alles wat leef hou U in U hand So op U sal ek vertrou My wegkruiplek Ek skuil by U Alles wat leef hou U in U hand So op U sal ek vertrou Ek slaan my oë op na die berge My hulp kom van U My Redder my Rots My vaste hoop U laat my veilig loop Ek slaan my oë op na U Ek slaan my oë op na die berge My hulp kom van U My Redder my Rots My vaste hoop U laat my veilig loop Ek slaan my oë op na U Ek slaan my oë op na U Ek slaan my oë op na U Geskryf deur Simoné Roets ©2025 Musiek deur Moreleta Musiek CCLI Licence No. 420952