🌾 LANGTERMYN LANDBOU-WEERVOORSPELLING | Julie-Aug-Sept 2026 🌾

Jou nuutste seisoenale langtermynvoorspelling is nou beskikbaar! 🔎 Wat dek ons? ✅ Warmer en droër begin van die winter oor die verre weste ✅ El Niño is hier – 'n baie sterk El Niño waarskynlik ✅ Kan ons hierdie somer 'n droogte verwag? 👉 Besoek https://www.landbou.com/ vir meer landbou-weerinligting. 🌾 #LandbouWeer #VoxWeather