🥩 Rooivleis bly sterk… maar lam druk nóg op!📊 Vleisoorsig | 16 Junie 2026

In hierdie week se Nedbank Vleisprys-oorsig sien ons ’n baie interessante prentjie in die veemarkte: 🐄 Speenkalfpryse bly sterk en hou steeds goed vas. 🐑 Lampryse druk verder op na hoër vlakke. 🐔🐖 Hoender- en varkpryse kom onder druk soos verbruikers toenemend pryssensitief raak. Wat beteken dit vir produsente, kopers en die verbruiker oor die volgende paar weke? Kom ons kyk vinnig wat in die mark gebeur het — en wat ons vorentoe kan verwag. Tydgrepe: 00:00 Inleiding 01:05 Beesmark 02:27 Skaapmark 03:39 Wolmark 04:38 Bokmark 05:06 Hoendermark 05:55 Eiermark 06:12 Varkmark 06:41 Voermark 07:16 Opsomming Hierdie Vleisprys-oorsig word met trots aan jou gebring deur Nedbank en John Deere. 📲 Bly op hoogte en sluit aan by AMT se platforms: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #vleispryse #vleisoorsig #rooivleis #lampryse #speenkalfpryse #beesvleis #SKAAPVLEIS #hoenderpryse #varkpryse #landbou #agrisa #boere #veemark #amt #nedbank #johndeere

⚠️ 30 Junie-optogte... gaan dit gewelddadig raak? | Politieke Oorsig – 26 Junie 2026
▶︎

🥩 Superspryse styg skerp! | Vleisoorsig – 23 Junie 2026

Genl.maj. Feroz Khan word geskiet Maandag 29 Junie 2026

Onverwacht Afrikaans
▶︎

Onverwacht Afrikaans

Groente, vrugte en vleis verkoop uit met die eerste Boeremark by die Voortrekkermonument

n Stroper sonder n tapkar is soos n huis sonder n kombuis! TIY Manufacturing vertel meer.

⛽ Brandstofpryse: groot verlaging op pad? | Ekonomiese Oorsig – 23 Junie 2026

Madlanga Commissioners vs Tumelo Nku “There Are Claims You Had R60K For Other Reasons” PT3

Kan jy regtig geld maak in Orania? Gasman se suksesverhaal ~ Pierré Buys

Draai in oorlog skep groot onsekerheid in graanmarkte | Graanoorsig – 15 Junie 2026

Vrede in Iran... wat nou vir die ekonomie? | Ekonomiese Oorsig – 15 Junie 2026

Een Van Die Eerste Recces | Genl Maj Dan Lamprecht en die Dirty Dozen

Tankwa Afrikaans
▶︎

Tankwa Afrikaans

DA maak klomp skuiwe… gaan die ANC ook? | Politieke Oorsig – 18 Junie 2026

Lost In Nyika: The Disappearance Of Gerrie Janse Van Rensburg

🌾 Pariteite, weer en insetkoste dryf nou die graanmark | Graanoorsig – 22 Jun 2026

Ukraine vlogger Kees Huizinga: ‘Claas combine much more complicated than John Deere’

Mbokazi Brilliant Performance | Bafana Bafana 0-1 Canada | Junior Khanye

Afrikaners wat verwyder is van realiteit | Ernst van Zyl op Nuuspod

Holcim CEO: Concrete, AI and Europe's Housing Crisis | Podcast | In Good Company