Graad 10 Waarskynlikheid #1: Inleiding

Hello Julle 🙂 Hierdie is die eerste video oor waarskynlikheid. In die video gaan ons deur belangrike terminologie, definisies en konsepte wat vir die ander videos noodsaaklik is. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: ------------------------------- 00:07 Inleiding 00:54 Definisies 04:02 Formules 06:35 Venndiagramme 10:52 Waarskynlikheidsidentiteite 15:20 Einde ------------------------------- Vir nog videos, kyk hier 👇: Vir die volgende video, click hier:    • Graad 10 Waarskynlikheid #2: Teoretiese Wa...   As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier:    • Graad 10   Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄:   / wiskundemetmargie   Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂