Graad 10 Waarskynlikheid #2: Teoretiese Waarskynlikheid
Hi 😁 Hierdie is die tweede waarskynlikheid video. In hierdie video gaan ons teoretiese waarskynlikheid behandel. Ek gaan deur die formules en ook die definisies. Daar is 7 voorbeelde in die video. Die eerste 3 is maklik, waar die laaste 4 bietjie moeiliker is. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: ------------------------------- 00:07 Inleiding 00:50 Teoretiese Waarskynlikheid Formule 01:50 Waarskynlikheid Definisie 02:27 Maniere om Waarskynlikheid te Skryf 02:57 Interpreteer Waarskynlikheid 03:43 Voorbeelde 04:05 Voorbeeld 1 05:03 Voorbeeld 2 05:40 Voorbeeld 3 07:13 Voorbeeld 4 08:16 Voorbeeld 5 10:17 Voorbeeld 6 12:55 Voorbeeld 7 15:12 Einde ------------------------------- Vir nog videos, kyk hier 👇: Vir die vorige video, click hier: • Graad 10 Waarskynlikheid #1: Inleiding Vir die volgende video, click hier: As julle nog videos in die Graad 10 reeks soek, kyk hier: • Graad 10 Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂

Graad 10 Waarskynlikheid #3: Relatiewe Frekwensie

Graad 10 Waarskynlikheid #1: Inleiding

Graad 10 Waarskynlikheid

Is dit de ruimte-ontdekking van de eeuw?

Mr Beans Zahnarztprobleme | Mr Bean Deutschland

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

There Is Something Faster Than Light

Ego Bodybuilder HUMILIATED Beyond Belief 🤯 | Anatoly GYM PRANK

The Match That Made Brazilians Hate Germany

Südkorea – Tschechien Highlights | Gruppe A, FIFA WM 2026 | sportstudio

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮

W 10 5 Getalopsomming/houer-punt

Basiese Waarskynlikheid en Terme

Olympiad Mathematics | Japanese | Can you solve this one? | Confirmed 👍

Trump Preps for 80th Birthday, Threatens to Hit Iran, Knicks Historic Win & Elon Musk Trillionaire!?

AKKORDEON?! 🤨🪗 Jury erwartet NICHTS & wird KOMPLETT UMGEHAUEN! 🤯🤩 I Staffel 6 I Das Supertalent

