Sonop Oor die Velde - Outydse Klanke Boereorkes

Die Cd word versprei deur die Tradisionele Boeremusiekklub van SA. Vir bestellings of navrae kan Aletta Dorfling by die volgende Nommers gekontak word. (010) 451 0978 /(082) 482 5332 of Stuur gerus n E-pos na [email protected]