VAALHOED SE BAAS - CONNIE DU TOIT EN DIE "BOEREMUSIEK OP WIELE" ORKES
"Boeremusiek op wiele" is `n groep Pensioenarisse wat saam toer met hulle karavane. Moet nou asb nie vir ons kinders en kleinkinders hierdie video wys nie, want hulle dink as ons saam toer dat ons 7:00 in die aand al in die bed is....haha. Hier speel Connie du Toit en die "Boeremusiek op wiele orkes" vir ons Vaalhoed se baas tydens ons besoek aan VanRhynsdorp (2025). Die lewe is `n lied saam met sulke lekker vriende. Geniet!

▶︎
Frikkie Mac Donald met Namakwalandsetees

▶︎
BOEREMUSIEK OP WIELE - Hannes Schoeman

▶︎
WALS MET INA - Hannes Schoeman

▶︎
05 June 2026

▶︎
Hawerland/Bokkie sê my reg (Amptelike Musiekvideo)

▶︎
Francois Erasmus en Kosie Beukes se musiekoptrede by die Burgerbouaand 2025-05-23

▶︎
Magalies Boereorkes Tammeletjie van Oom Japie Laubscher

▶︎
BEAUTIFUL IN BEAUFORT WES

▶︎
HARTSEER EN VERDRIET

▶︎
Klipwerf - Klipwerf Jannie met sy ou Viool

▶︎
Dagbreek Boereorkes by die Voortrekkermonument

▶︎
CALLIE SE WALS - CORRIE BOTHMA & BOEREMUSIEK OP WIELE

▶︎
WALS VIR MINETTE

▶︎
TERRA SE SETIES - Terra Terblanche

▶︎
VERGEET MY NIE - Hannes Schoeman

▶︎
Boere Oempa Final utube 480

▶︎
My Oupa het 'n Perd (Amptelike Musiekvideo)

▶︎
10 Grootste Legendes Keurspel - 2009

▶︎
