Bosveld Vuur

“Bosveld Vuur” , Afrikaans Country Rock, en wel, die lied spreek vir hom/haar self, ek weet nie, daai dinge wat jy oor sal lag en wel ook altyd sal onthou, ONS IS MOS NOG MENS. Nog so ‘n soet een wat mens laat waardeer waar alles vir jou en joune begin het, hier in ons land, ons Lewens en ons mense. Mense kom ons geniet mekaar en waardeer dit wat saak maak. Geniet hom. Aan almal wat hier is, Geniet Hom!!!! KLANKSTAL … @klankstalsounds 🦁 Support KLANKSTAL ❤️ paypal.me/KLANKSTALSOUNDS