Roodekoppies in 'n Figo!

“Roodekoppies in ‘n Figo!” , Afrikaans Country Rock, en wel, die lied spreek vir hom/haar self, ek weet nie, daai dinge wat jy oor sal lag en wel ook altyd sal onthou, ONS IS MOS NOG MENS. Nog so ‘n soet stout eenetjie.. Man julle weet wat ek try sê.. Gooi Koole.. Geniet hom. Aan almal wat hier is, Geniet Hom!!!! KLANKSTAL … @klankstalsounds 🦁 Support KLANKSTAL ❤️ paypal.me/KLANKSTALSOUNDS