Lisa met die rooi hare x Die Student: Begroot soos 'n BCom-student

💰💸 Dis maar nog net die begin van die maand, maar sommige studente het die naweek al deur hul sakgeld gewerk. Daarom deel @lisametdierooihare vandag 'n paar wenke oor hoe om te begroot soos 'n Bcom-student. #diestudentnetwerk24 #lisametdierooihare