JACOBUS - Verby Dans (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Verby Dans' hier: Video deur: Ben Mienie Productions Volg vir JACOBUS op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/share/16NaAR... Instagram:   / jacobusmusiek   TikTok:   / uckkqz9zijrbfwonmzxjqjrg   _______________________________ Lirieke: Ek sien jou voete sleep al dae Op die houtvloere rond Ek sien jou hare is al vas Toe jy dans vloer toe kom Jy kry vir jou n koue glas Om jou asem te skep Wat jy klaar verloor het En as jou oe op my val Sien ek alles soos jou Lyf met my dans Praat net hard As die musiek te veel raas Ek het alles klaar beplan So vat my hand Dat ons die aand verby dans Ek voel jou hande soek ’n kans Om in myne te vou Ek voel jou asem teen my vas Dalk is hierdie vir nou Of gee jy my nou net ’n kans Om my asem te skep Wat ek by jou verloor het En as jou oe op my val Sien ek alles soos jou Lyf met my dans Praat net hard As die musiek te veel raas Ek het alles klaar beplan So vat my hand Dat ons die aand verby dans En as jou oe op my val Sien ek alles soos jou Lyf met my dans Praat net hard As die musiek te veel raas Ek het alles klaar beplan So vat my hand Dat ons die aand verby dans