JACOBUS - Gat In Jou Sak (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Gat In Jou Sak' hier: https://JACOBUS.lnk.to/GatInJouSak Volg vir JACOBUS op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/share/16NaAR... Instagram:   / jacobusmusiek   TikTok:   / jacobusmusiek   ____________________ Lirieke: Ek sit en dink aan wat ek Nou vir iemand kan gee Ek sien my asem want ek Hou van staan in die reën Wat as ek als Op n hoop gooi en uitgee As ek my sak leeg maak Sal dit beter wees? Dalk ontmoet ek iemand Wat dit vol sal maak Want Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jy’s gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak Wat doen n ou wat Als verloor wat hy vind Wat doen n ou wat Als bedink wat hy sing As beter word, verbeter word Kon als vir ewig beter saam met jou wees Maar Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jy’s gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak In jou sak In jou sak In jou sak Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jys gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak In jou sak In jou sak In jou sak