Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 7

In hierdie episode van Moer 'n Boer, besoek ons die vriende en familie lede van die boere wat uit die rooi span baklei. Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria. Koop jou kaartjes nou: https://www.moernboer.co.za Besoek ons winkel: https://www.versusmma.com/shop/moernb...