Bloedrivier 1838: Geloftevolk, hou ons gelofte in 2019! Ds Gustav Opperman

Hou die Bloedriviergelofte van 1838 in 2019, Geloftevolk! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Prediker 5:3-4 Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. Want: As jy 'n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Kliep op UC4a6OxJVCv1iYCtt6TjpGMQ 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 101 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Musiek gebruik in hierdie video: 1) Anguish: Kevin MacLeod 2) Ps 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers #geloftevolk #bloedriviergelofte 1838 #gelofte 1838 #geloftedag 2019 #gustavopperman @gustavopperman @inaopperman

Bekeer ons tot U, Here! Magoebaskloof Geloftefees  Ds Gustav Opperman 1 Konings 8
▶︎

Bekeer ons tot U, Here! Magoebaskloof Geloftefees Ds Gustav Opperman 1 Konings 8

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Sny tot die lewe, sny tot die dood Openbaring 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

LEAKED REPORT READ IN PARLIAMENT: Municipality's Senior Managers Have NO MATRIC
▶︎

LEAKED REPORT READ IN PARLIAMENT: Municipality's Senior Managers Have NO MATRIC

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
▶︎

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40

Musica para trabajar activo y alegre - Música Alegre para en Tiendas, Cafés | Deep House Mix 2026
▶︎

Musica para trabajar activo y alegre - Música Alegre para en Tiendas, Cafés | Deep House Mix 2026

Pour Cement into Glass Bottles😱! Every house needs this and no one does it! Creation Daily
▶︎

Pour Cement into Glass Bottles😱! Every house needs this and no one does it! Creation Daily

AJ Styles On Retirement, Gunther, Hall Of Fame, John Cena, One More Match?
▶︎

AJ Styles On Retirement, Gunther, Hall Of Fame, John Cena, One More Match?

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Bewaar die saligmakende Woord (Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
▶︎

137) Bewaar die saligmakende Woord (Volledige Erediens: Op 1&13) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Idiots With Chainsaws: Tree Cutting Fails | Extreme Dangerous Logging Truck Fails #59
▶︎

Idiots With Chainsaws: Tree Cutting Fails | Extreme Dangerous Logging Truck Fails #59

Farming 11,120 Acres! Start of Harvest for Tegethoff Agrar || JP Agrar
▶︎

Farming 11,120 Acres! Start of Harvest for Tegethoff Agrar || JP Agrar

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Getrou tot die dood Openbaring 2:10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

#Bloedrivier - Het jy geweet daar was nie vrouens en kinders in die BLOEDRIVIER laer nie.
▶︎

#Bloedrivier - Het jy geweet daar was nie vrouens en kinders in die BLOEDRIVIER laer nie.

Is It Really Impossible To Pull Apart Two Interleaved Phone Books? | MythBusters
▶︎

Is It Really Impossible To Pull Apart Two Interleaved Phone Books? | MythBusters

Bloedrivier
▶︎

Bloedrivier

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

140) Sny tot die lewe, sny tot die dood (Volledige erediens: Op 2) Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning

Happy old age of an elderly couple far from civilization. Apricot season
▶︎

Happy old age of an elderly couple far from civilization. Apricot season

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Verlate eerste liefde (Openbaring 1:9-2:7) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

138) Verlate eerste liefde (Volledige Erediens:Openbaring 2) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
▶︎

138) Verlate eerste liefde (Volledige Erediens:Openbaring 2) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning

From Abandoned to Homestead: The Klein Karoo Farmhouse Before the Renovation
▶︎

From Abandoned to Homestead: The Klein Karoo Farmhouse Before the Renovation