16 Maart | Melissa Botma | Neem die beker

Daar kom oomblikke wanneer ek dinge in die gesig staar wat so pynlik is, dat ek uitroep soos Jesus: “Vader, sal U asseblief hierdie beker van my wegneem”. Jesus wys ons hoe om daardie beker te aanvaar, te neem en te drink. In hierdie diens: 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: In die skadu van Getsemane 𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Neem die beker 𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa Botma 𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Lukas 22:39-63 AFR53 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: https://bit.ly/3uKj8uk Lent-hulpbronne: https://www.mosaiek.com/lent-hulpbronne/ As jy ’n spesiale behoefte het: Pastorale noodlyn: +27 82 372 6818 of [email protected], [email protected] en [email protected]