Ernie Rex - Rookstaak - Dag 1 - Jy kan ophou rook
Ek kan enige tyd ophou rook as ek sou wou.. Ek gaan vet word as ek ophou met rook... Ek rook om my senuwees te kalmeer... Is dit regtig so? Het jy geweet dit is moontlik om binne 5 dae op te hou met rook en al die voordele daarvan te geniet. Hierdie vyf dag rook staak plan is baie suksesvol en word herken deur die Wêreldgesondheidsorganisasie, die Amerikaanse Kanker vereniging en die Amerikaanse Hart stigting. Die program neem rokers deur die stappe om gewoontes te verander. Hulle word geleer om hulself sielkundige te motiveer en n paar aanpassings te maak in hul leefstyl asook hoe om op n sinvolle wyse hul rook roetine te breek. Die suksesvolle programme word aangebied deur Ernie Rex vir ‘n uur op 'n dag vir 5 dae. Die 5-Dag Rook staak plan is een van die oudste en mees suksesvolste programme. Geen medikasie, geen hipnose. Vir dekades lank word die program met groot sukses aangebied! U kan nie bekostig om die program mis te loop nie. Kom neem beheer oor u lewe!

AYAHUASCA: THE MOST POWERFUL MEDICINE IN THE WORLD 🇪🇨

Fatty Liver Expert: The Toxic Ingredient Silently Filling Your Liver With Fat - Dr David Unwin

Wat is het effect van een maand lang geen alcohol drinken op je lichaam?

Kan 'n Kind van God Deel He Aan Rook - Deon Allers

Ernie Rex - Rookstaak - Dag 2

Ernie Rex - Rookstaak - Dag 3

The Secrets of Sugar - the fifth estate

I Was An MIT Educated Neurosurgeon Now I'm Unemployed And Alone In The Mountains How Did I Get Here?

Nervous System Regulation (999 Hz) | 1 hour handpan music | Malte Marten

Haferflocken Fehler - Du bereitest sie FALSCH zu!

MC2020 Adults 01 Friday 19h30 - Lr. Ernie Rex - "In 'n Tyd Soos Hierdie"

Fasting vs Disease: The Science That Could Change Everything

I Investigated The Country Where it's Illegal To Be Fat

Berrino: "Eat legumes this way and you will live longer"

Lr. Gideon Reyneke - Jesus se Busrit

Flohsamen, Leinsamen und Chia - wer GEWINNT?

Fermentieren für ein starkes Immunsystem | NANO Doku

Why Your Metabolism Is Blocking Weight Loss | NANO Documentary

What Canadian Soldiers Did When a German Major Refused to Surrender

