Is die oorlog in die Ukraine 'n teken dat dit die eindtyd is? Leef ons in die eindtyd?

Baie mense wonder of die oorlog in die Ukraine verband hou met die eindtyd. Is dit 'n teken dat die einde van die wêreld op hande is. Dat die wederkoms naby is? In hierdie kort video praat ek oor die oorlog in die Ukraine en die verband wat dit met die Bybelse profesieë oor die eindtyd het. Ek gee 'n paar riglyne oor hoe ons hierdie onseker tye moet hanteer. Laat gerus vir my 'n opmerking en laat weet my wat jy van die boodskap dink. As daar enige Bybelgedeelte of onderwerp is waaroor jy wil hê ek moet praat, laat weet my gerus. En indien jy nog nie op my kanaal ingeteken het nie, oorweeg dit gerus om die 'SUBSCRIBE' knoppie te druk. Indien jy van die video hou sal ek dit ook waardeer as jy dit 'LIKE' en 'SHARE'. Indien jy nie daarvan hou nie hoef jy niks te doen nie, maar jy is welkom om vir my te sê hoekom nie. Jy kan my kanaal finansieël ondersteun deur my Patreon bladsy te besoek, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede. Ek is afhanklik van donasies vir my lewensonderhoud en bediening   / daniematthee   http://www.obed.co.za My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

AKKORDEON?! 🤨🪗 Jury erwartet NICHTS & wird KOMPLETT UMGEHAUEN! 🤯🤩 I Staffel 6 I Das Supertalent
▶︎

AKKORDEON?! 🤨🪗 Jury erwartet NICHTS & wird KOMPLETT UMGEHAUEN! 🤯🤩 I Staffel 6 I Das Supertalent

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮
▶︎

17-jährige Holländerin wird BELÄCHELT.. dann SINGT sie PHANTOM DER OPER! 😮

As jy vir God een vraag kan vra... Wat sal jy vra?
▶︎

As jy vir God een vraag kan vra... Wat sal jy vra?

'Fertilizer Doesn't Go Well With Water': Trump Says Reflecting Pool 'Vandals' Dumped Fertilizer Too
▶︎

'Fertilizer Doesn't Go Well With Water': Trump Says Reflecting Pool 'Vandals' Dumped Fertilizer Too

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments
▶︎

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments

Incredibly tasty spaghetti ready in 10 minutes! A quick, delicious pasta dinner recipe!
▶︎

Incredibly tasty spaghetti ready in 10 minutes! A quick, delicious pasta dinner recipe!

50-Year-Old Carpenter's Amazing Idea Leaves Engineers Stunned! DIY Woodworking Tools
▶︎

50-Year-Old Carpenter's Amazing Idea Leaves Engineers Stunned! DIY Woodworking Tools

Venezuela earthquakes death toll up to 589
▶︎

Venezuela earthquakes death toll up to 589

What happens if Donald Trump dies? | Sandra Navidi
▶︎

What happens if Donald Trump dies? | Sandra Navidi

Iranian drone strikes ship in Strait of Hormuz | KTVU
▶︎

Iranian drone strikes ship in Strait of Hormuz | KTVU

Vance compares himself, Trump to Nixon: ‘Political genius' | NBC4 Washington
▶︎

Vance compares himself, Trump to Nixon: ‘Political genius' | NBC4 Washington

Wat Dra Jy Nog Saam?
▶︎

Wat Dra Jy Nog Saam?

John Bolton pleads guilty to mishandling classified documents
▶︎

John Bolton pleads guilty to mishandling classified documents

'It's going to gut this community': Springfield resident on impact of TPS decision
▶︎

'It's going to gut this community': Springfield resident on impact of TPS decision

Köppel speaks with Solovyov: Hitler’s war of annihilation, Merz & Co., and the West’s hypocrisy
▶︎

Köppel speaks with Solovyov: Hitler’s war of annihilation, Merz & Co., and the West’s hypocrisy

"URAGAN" ROASTED along with other "juicy" targets: Phoenix drones burn the enemy 💥🚁 URAGAN DESTROYED
▶︎

"URAGAN" ROASTED along with other "juicy" targets: Phoenix drones burn the enemy 💥🚁 URAGAN DESTROYED

Why Hydrofoil Boats Disappeared
▶︎

Why Hydrofoil Boats Disappeared

Jou Gedagtes Maak Jou Ongelukkig.
▶︎

Jou Gedagtes Maak Jou Ongelukkig.

I Just Received Another Nancy Guthrie Note... | TMZ
▶︎

I Just Received Another Nancy Guthrie Note... | TMZ

I have never eaten such delicious zucchini!  Nobody knows this recipe!  Only 2 ingredients!
▶︎

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!