VOLLEDIGE ONDERHOUD: "Dit gaan nie goed met Amy-Leigh"

Vanderbijlpark, 13 November – Dit gaan nie goed met Amy-Leigh de Jager nie. Sy is in September voor haar skool in Vanderbijlpark ontvoer. Haar vier vermeende ontvoerders het dié week weer in die hof verskyn. eNuus het daarna met die sesjarige se ouers gesels in hulle eerste televisieonderhoud sedert die voorval. Hier is die volledige onderhoud.