Appel - Dina
Krediete: Karakter Ontwerpe, Illustrasies, animasie en video verwerking - Martin Schwella Instagram: / martinschinkman Facebook: / martinschinkman ‘n produksie van Schink PTY (ltd.) | www.schink.co.za _______________________________________________________________________________________________ Lirieke: Ons het saam geboer, moer koffie geroer Sy was die ekstra lepel suiker, die bitter in my soet Donkie kar gery duskant Loeries fontein As sy sing kry ek die ritme tot ons lekkerkry En Dina, Dina, Dina die nag raak koud Jy het my warm gehou met jou binneboud Ek was weerloos geterg langs die hantan berg Soos jy dans met jou bontrok en jou oë so stout O waar is my Dina my Dina my Dina O waar is daai Dina daai Dina van my O waar is my Dina my Dina my Dina O waar is daai Dina daai Dina van my Sy het tok tokkie gespeel met my hart se deur Daar was ‘n gaatjie in die venster en sy loer daardeur O Dina jy, ek sou nooit beter kry, Toe ek weer sien, sien ek stoftrek deurrie die plaas se hek En Dina, Dina, Dina die nag raak koud Jy het my warm gehou met jou binneboud Ek was weerloos geterg langs die hantan berg Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout O waar is my Dina my Dina my Dina O waar is daai Dina daai Dina van my O waar is my Dina my Dina my Dina O waar is daai Dina daai Dina van my Ek het gedog jy’s weg na groener plek Dit is droog hier in die Noor Kaap dit is harde werk Toe ek my kop oplig sien ek hoe kom sy terug Met die wolke op haar skouers Sy het reën gebring En Dina, Dina, Dina die nag raak koud Jy’t my warm gehou met jou binneboud Ek was weerloos geterg langs die hantan berg Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout O hier is my Dina my Dina my Dina O hier is my Dina sy’s terug by my O hier is my Dina my Dina my Dina O hier is my Dina sy’s terug by my O hier is my Dina my Dina my Dina O hier is my Dina sy’s terug by my O hier is my Dina my Dina my Dina O hier is my Dina sy’s terug by my Composer – Christoph Kotze / Elizabeth Kruger / Paulo Azevedo

Boerenooi

Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)

Karoo Cowboy

Riaan Benadé - Vat 'n Bietjie

JAN JAN JAN - Tant Tilla (Official Music Video)

Hakkies - Willie wil net visvang

Appel - Tameletjie

FATMAN - O My Vy (Official Music Video)

Appel & Robbie Wessels - Boereworsgordyn (Amptelike Musiekvideo)

Ricus Nel - Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê

Bernice West, Bok Van Blerk - Die Afrikaner Maak So (Bok & Bernice Maak So / Lyric Video)

Appel - Hier Sal Jy Boer

Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop

Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Appel - F250

Franja Du Plessis - Bring Dit (Official Music Video)

Fanus Pienaar - Vat Haar Bietjie Plaas Toe (Amptelike Musiekvideo)

JY BLY STIL (ft. JACK PAROW)

