EPISODE 6 - Mabuasehube | Rain, Relax and Search for Lions

EPISODE 6 – MABUASEHUBE Ná ’n lang en uitdagende dag oor die Bosobogolo-roete bereik ons uiteindelik Mpaya — maar vandag is daar geen groot plan nie. Ons word wakker met ’n bewolkte Kalahari, reën, wind en vars leeuspore rondom die kamp. Die dag begin rustig met ontbyt, ’n vuurtjie en tyd om net die kamp en die natuur rondom ons in te neem. Ons ry later om die pan, soek na wild en probeer om die beroemde Mabua-leeus op te spoor. Maar soos dit maar met die Kalahari gaan... die diere speel nie altyd saam nie. Met die reën wat kom en gaan, maak ons ons pad na Mabua, waar ons uiteindelik by ons kamp vir die volgende paar dae aankom. Daar is tyd vir ’n sonsondergang, lekker kos, ’n warm stort en ’n kampvuur met goeie vriende. Ons het dalk nie die bekende Mabua-leeus gesien nie... maar ons het uiteindelik die plek bereik waarvoor ons so ver gekom het. _ After a long and challenging day on the Bosobogolo Route, we wake up at Mpaya to a completely different kind of day. Clouds hang over the Kalahari, rain comes and goes, and fresh lion tracks around camp remind us that we are deep in the wilderness. With no real plan for the day, we take things slowly. We enjoy breakfast, the camp, the view over the pan and spend some time looking for wildlife around Mpaya. Later, we make our way towards Mabua — one of the places we have been looking forward to reaching the most. The famous Mabua lions are high on our list, but as we know by now, the Kalahari does not always give you what you are looking for. After arriving at our camp, we settle in, enjoy a beautiful sunset, take a warm shower and end the day around the campfire with good friends. We may not have seen the famous Mabua lions yet... but we have finally made it to Mabua. And tomorrow is another day in the wilderness. 🦁🔥 📍 Kgalagadi Transfrontier Park 📍 Mabuasehube Wilderness Area 📍 Mpaya → Mabua 🎥 In hierdie episode: • ’n Rustige oggend by Mpaya • Reën en wind in die Kalahari • Leeuspore rondom die kamp • ’n Wildrit om die Mpaya-pan • Die bekende gemsbokkomkommer • Die soeke na die Mabua-leeus • Aankoms by Mabua • Sonsondergang en kampvuur in die wildernis #Kgalagadi #Mabuasehube #Mabua #Overlanding #Kalahari #4x4Adventure #SouthAfrica #Camping #ToyotaHilux #KalahariKronieke 🎵 Copyrighted music licensed from Lickd. https://lickd.co Porcelain by Moby, https://t.lickd.co/l/bpZadyJJxlV 🎵 Copyrighted music licensed from Lickd. https://lickd.co Birds by Coldplay, https://t.lickd.co/l/Y3oMw8xV6Z2