Maatstawwe van 'n Leier | Petrie Spies | 1 Timoteus (Deel 4)

Hoe kon Timoteus bepaal wie goeie leiers in die kerk kon wees? Paulus gee aan Timoteus 'n lys van eienskappe wat ons vandag ook kan gebruik as doelwitte en maatstawwe om ons eie leierskap en invloed te meet. Hierdie is eienskappe waarna elke leier kan streef in sy/haar lewe. Laai gerus die raamwerk hier af: https://storage2.snappages.site/QFWJG...