Deneysville S01DE02 - Green Candy

Ons gaan voort met ons besoek aan Deneydville, 'n klein vakansiedorpie aan die oewer van die Vaaldam. Ons ontmoet en kuier hierdie week by Christine, eienaar van Green Candy!