#ROUTE326 met Francois en Anelma | Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar

Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar het op #Route326 vir Francois en Anelma meer kom vertel oor hulle verhoogproduksie, Tillie/Mathilda 🎭 Vang hulle op die verhoog, in hulle 'mini skirts', 27 en 28 Junie by die Centurion Teater! #gaanGROOT #jouGROOTstefm