Kanker, eers my man, nou ek?

Eers kry Stephen, haar man, kanker en toe Sarie! Sy vertel van haar ervaring oor hoe die HERE haar deurgedra in die tydperk. Vandag sing hulle om hulle getuienis met die wêreld te deel. "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis Musiek: Stephen & Sarie Engelbrecht Don't give up - Our Cancer Journey Testimony   / 3546061595412053   Purple Planet: www.purple-planet.com Youtube Library