4. Op. hfst 4 en 5 - Aanbidding voor die Troon.
In Openbaring 4:1 en 2 word Johannes skielik opgeneem in die hemel sodat God hom die toekomsgebeure kan toon. In Op. 4 en 5 sien Johannes die hemelskare rondom die troon van God en hy beleef ’n aanbidding sessie voor die troon. Uiteindelik word Johannes se aandag gevestig op ’n boekrol in die regterhand van God wat met 7 seëls verseël is. Jesus alleen is waardig om die boekrol te neem en sy seëls te breek sodat die inhoud, en daarmee saam, die toekoms aan Johannes bekend kan word. Volg Ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse van hom op Telegram gratis beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

▶︎
7. Op. hfst. 8 en 9 - Die blaas van die basuine

▶︎
Ds Hennie Prinsloo Oorsig oor Openbaring EG Kerk Boksburg

▶︎
Hoe ver volg jy nog vir Jesus

▶︎
Die boek Opebaring Eps 4

▶︎
8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

▶︎
Die vrou het haar plek tot eer van God 1 Korinthiers 11

▶︎
Revelation 4 and 5 | Weekly Bible Study with Mark Finley

▶︎
So val eindtydgebeure skielik in plek (Deel 1) - Ds Awie van Wyk

▶︎
6. Die 144 000 diensknegte van God

▶︎
The Dead Sea Scrolls Just Got DNA Tested — And the Results Are Shocking

▶︎
17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

▶︎
3. Op. hfst 2-3 Die 7 briewe aan die 7 gemeentes.

▶︎
Ds. Jurgens Prinsloo - Ps 2 - Die slag van Armageddon - 6 September 2025

▶︎
De visie van Hans Stolp

▶︎
Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

▶︎
Die sterk engel uit die hemel (Openbaring 10)

▶︎
Dwase van die Bybel - Dr Hennie Prinsloo

▶︎
9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

▶︎
Ernie Rex - Die Wederkoms en Wegraping - Gee My Die Bybel (Lesing 8)

▶︎
