Leeuwenhof - Ons groei in Afrikaans.
Afrikaans is deel van wie ons is – van ons geskiedenis, ons drome en ons elke dag. Dis die taal waarin ons leer, lag, groei en saam wees. By Leeuwenhof vier ons 100 jaar van Afrikaans met trots, nie net vandag nie, maar elke dag wat ons die taal lééf. Van die klas tot die speelgrond, in elke kind se stem en elke gebaar, hoor en sien ons die rykheid van Afrikaans. Dis ’n taal wat dra, verbind en vorm gee aan hart en verstand. Ons is dankbaar om deel te wees van hierdie storie – ’n storie wat nog lank sal voortleef. Vind meer uit: www.leeuwenhof.co.za

▶︎
Leeuwenhof Alumni: Sedert 1996

▶︎
10 Funny South African Commercials

▶︎
More Oompie, more Tannie

▶︎
People Who Messed With The Royal Guard and Regretted It!

▶︎
Leeuwenhof Akademie mini-etbal

▶︎
Ouma & Oupa (Waltz)

▶︎
Incredible Safari Moments Caught on Camera

▶︎
11-Year-Old Girl Gets STOPPED By Simon Cowell But Wait To See What Happens Next...👀

▶︎
Princess Of Boogie Woogie Delights Everyone

▶︎
Amazing Takeoff at Saba Airport! Pilot Risks Everything on the World’s Shortest Runway

▶︎
Funny Football Moments That Actually Happened 😂

▶︎
The FULL VIDEO of Trump they didn’t want released

▶︎
Vintage Art For Your TV | Venetian Scene by Karl Kaufmann | 1Hr of 8K HD Screensaver, Art Slideshow

▶︎
Nobody Breaks Celebrities Like Mr.Bean!

▶︎
NERVOUS 12-Year-Old Who Can Sing Without Opening Her Mouth Earns Mel B's GOLDEN BUZZER!

▶︎
"Erika!" - Old South-African Army March

▶︎
Leeuwenhof Akademie Beroepsdag

▶︎
Try Not To Laugh 🤣😂 Best Baby And Dog Funny Moments Ever

▶︎
How US Air Force B 52 Pilot Performed an Emergency Takeoff at Full Speed

▶︎
