Leeuwenhof Akademie Beroepsdag

Wat wil jy eendag word? Met beroepsdag het ons Welpies vir ons die antwoord gewys. Van dokters en brandbestryders tot professionele jagters! Elke kostuum het 'n droom, 'n passie en 'n groot toekoms verteenwoordig. Kom ervaar die verskil! . . #TROTSLEEUWENHOF #LeeuwenhofAkademie #Leeuwenhof #beroepsdag