Maskam Challenge 9 May 2026 - Bergkraal

πŸ”₯ *Maskam Challenge 2026 – Bergkraal* πŸ”₯ πŸ“ 9 Mei 2026 Die dag is aangebied deur die Vredendal Lions Klub en was propvol aksie, avontuur en familiepret! πŸš™πŸ’¨ Van opwindende familie-aktiwiteite en speletjies tot uitdagende 4x4 roetes β€” daar was iets vir almal. Deelnemers kon hul voertuie toets op beide die harde roete Γ©n die gewilde sandroete. In hierdie video wys ons van die beste oomblikke en voertuie wat die sandroete aangepak het. 🏁πŸ”₯ Wil jy volgende jaar deel wees van die ervaring? πŸ“ž Kontak vir Dehan: *072 464 7665* πŸ‘‰ Onthou om te LIKE, COMMENT en SUBSCRIBE vir meer 4x4 aksie en plaaslike events!