VitaAmp Inspirasie | Wanneer genade jou tref

Wanneer die Here se genade jou tref verander jou hele lewe. Johan Smith kom inspireer ons vandag oor wat gebeur as die Here jou lewe verander.