BOUWER BOSCH FT. ABBY - SOOS EK DOEN

Thank you for watching, please subscribe to support the channel. VIDEO PRODUCED BY - Christian Wolf and Bouwer Bosch Connect on other platforms: Website: http://www.bouwerbosch.co.za/ Facebook:   / bouwerbosch   Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch... Twitter:   / bouwerbosch   TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l... Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ... Apple Music:   / bouwer-bosch   Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985 Soundcloud:   / bouwerbosch   Bookings: [email protected] #BouwerBosch Lirieke: Soos Ek Doen Jy was my laaste eerste soen Ek besluit nog wat ek met my hart wil doen Want ’n vorige keer het ek te seer gekry Toe ek te laat uit vind sy is ook lief vir my En nou smeek ek myself Om hier stil te bly Want dis hier Waar ek gaan seerkry Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie Onthou jy ons laaste soen Kan jy sien wat jy aan my doen Is ’n bietjie liefde te veel gevra Ek wil hê jy moes my op jou hande dra Ek het te lank gewag en ons gevoelens vermy dit Dis net ’n droom wat oor is vir jou en my Ek het te lank gewag en ons gevoelens vermy dit Dis net ’n droom wat oor is vir jou en my En nou smeek ek myself Om hier stil te bly Want dis hier Waar ek gaan seerkry Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Kan jy vir my sê Waar ons foute lê Hoe gaan ons die seer nou minder maak Dalk is ons nie vir mekaar gemaak Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie