VISVANG - Zandré vang haar eerste vis... en in die oseaan wat sy haar lewe wou beëindig, GENEES sy!

Ons besoek een van my gunsteling hengel areas in die asemrowende Suidkaap! Zandré vang haar eerste sandhaai en ons word bederf met skole dolfyne. Ons vind onself staan in God se heilige teenwoordigheid en in die oseaan wat Zandré op n vroëre ouderdom haar eie lewe wou beéindig, GENEES sy!