PRAATING S4 EP 02 - BOBBY VAN JAARSVELD
Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany. Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is. Tannies, maak gereed vir die een en enigste Bobby van Jaarsveld! Tune in to luister to your gunsteling platform here: https://bit.ly/prs4_02 As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING Episode, Praat with us: https://www.praating.com/ GROOTHOND: / peachvanpletzen VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz VAN PLETZEN Merch & Shows: https://vanpletzen.co.za/ Dankie aan almal for kyking, luistering and deeling PRAATING. We waardeer your ondersteuning and your bestaan! Liefde & Legehness x Groothond

PRAATING S4 EP 04 - LIZZ MEIRING

Twak Praat Ep. 20 - Robbie Wessels

Op die man af - Mike Bolhuis Episode 1

PRAATING S4 EP 05 - HANNON BOTHMA

PRAATING S3 EP02 - RIAN VAN HEERDEN

Hoe 'n pedofiel se kop werk

PRAATING S4 EP 01 - NICHOLIS LOUW

Orkney Snork Nie (TV Series 1989) 📺 Season 1 Part 7 ❤️ Orkney Snork Nie Full Episodes HD

GROEN AMBULANS EP 04 - RIKUS DE BEER

PRAATING S3 EP 12 - KATINKA DIE KAT

PRAATING S4 EP 03 - EMO ADAMS

PRAATING S4 EP 10 - ZETSKE VAN PLETZEN

Twak Praat EP 37: Appel

Op 'n Ernstige noot 014: Ricus Nel

Twak Praat 45. - Brendan Peyper

PRAATING S3 EP 11 - CHRIS CHAMELEON

PRAATING S4 EP 08 - DEMI LEE MOORE

They Waited For This in Zambia All Day 😳

PRAATING S3 EP 10 - CASPER DE VRIES

