KSM Bybyelstudie I 14 Jul. I Efesiërs 1

Ons begin vandag met 'n splinter nuwe Bybelstudie-reeks deur Efesiërs. Ons as kinders van God is in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat in die hemel is. Kom reis saam deur Efesiërs 1.