BTW Verduidelik in Eenvoudige Afrikaans (Uiteindelik!)

In hierdie video breek ons Belasting op Toegvoegde waarde (BTW) op - wat dit is, waarom dit bestaan, en hoe dit alledaagse pryse beinvloed. Jy sal leer hoe om BTW te bereken, dit by te voeg en af te trek, en verstaan hoe dit ins Suid-Afrika toegepas word.