Wiskundige Geletterdheid: Bereken Belasbare Inkomste

Belasting word bereken op die belastingbetaler se jaarlikse belasbare inkomste. In hierdie video kyk ons na wat die belasbare inkomste is en hoe dit bereken word.