Gebed as 2de hoogste vorm van dankbaarheid

Prediker: Dr. Sarel Marais Ek vra om verskoning dat die kamera vanoggend gevries het. Hy het seker ook verkluim vanweë die yskoue winter...