Past. Wikus van Zyl - Probeer 'n bietjie harder
Used with Permission through our Church CCLI Church Copyright Licence 416258 Size C CCLI Music Reproduction Licence 480985 Size C Song 1 Name: Daar is niemand soos U Song 2 Name: Die Hoogste Ere Song 3 Name: CCLI #6460220 Song 4 Name: CCLI #2437367 Song 5 Name: Less of me 💪 PROBEER 'N BIETJIE HARDER 💪 — Past Wikus van Zyl — Om te probeer is nie goed genoeg nie. Wees intensioneel waarmee jy moet intensioneel wees. Werk sodat jy die eerste plek vir jou lewe sal behaal. Jy is tot alles in staat! Met dit wat God vir my gegee het gaan ek reg werk. Jy moet jouself begin inleef in die prentjie dat dit nie is hoe jy begin nie maar hoe jy klaar maak. Daar is meer!! Ons sal tot verstaan kom as ons die regte prentjie begin leef. Jou gedragspatrone word beinvloed deur eksterne omstandighede. Ons het nodig om deur 'n geestelike transformasie te gaan. As ons die regte goed doen gaan dit die eksterne beinvloed. God het ons identiteit gegee. Ons is tot God se beeld geskape! Ons het 'n persoonlike identiteit en 'n geestelike paspoort. Ons opereer vanuit 'n paspoort van wie ek is en nie Wie sin ek is. Ons identiteit moet oplyn met God se werklikheid. Dis die identiteit wat jy moet naspeur! Ek sal SIEN as ek in my outoriteit staan. Ons gewoontes is die goed wat ons toelaat. Watter slegte gewoonte moet ons vandag aflê. My identiteit word gevoed deur die gewoontes wat ek vorm. Jy moet BAIE hard oefen! Dis soms alleen. Training is intentional! I keep on keeping on - ek sak nie weg nie! Die HERE KAN!! Maar leef jou in daai prentjie in. You need to train yourself to become more GODLY! Om te oefen is 'n heelhartige aksie vir 'n spesifieke resultaat. Jy kies en dit gaan jou gedrag bepaal! Wat het ek nodig as kind van God om te beleef wat God my beloof: Gesindheid maak saak vir God! Karakter maak saak. Familie waar jy behoort maak saak. 1. Kry die regte uitrusting en toebehore. 2. Kry die regte spelpatroon! 3. Daag op! As jy nie tyd gaan maak nie gaan dinge nie vir jou uitwerk nie. Wees deel van 'n liggaam! Are you truly ready to meet your MASTER? We are here to train to become more and more like JESUS CHRIST! Ek doen wat nodig is al kos dit my wat! 📓Skrifgedeeltes en Preeknotas in die Bible App: http://bible.com/events/49413101 🙏Gebedsversoeke: stuur Whatsapp na 066 167 8980 ●NL Whatsapp: https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ➡️Skakel in by NL se bedieninge https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ●https://www.nuwelewe.org.za ●Landlyn: 018 468 7862 #NuweLewekld #JesusOnsBoodskap #MenseOnsHart

Past. Wikus van Zyl - Dit gaan nie oor jou nie

Past. Wian Westhuizen - Verwagting na meer

I SPEAK JESUS ✝ Best Praise And Worship 🎶 Special Hillsong Worship Songs Playlist 2026

God Says:"DON’T IGNORE THIS IMPORTANT LETTER I SENT YOU"/God Message Now/God Message

LIVE « 5 NUITS POUR SE CONSACRER » - JOUR 1 - Stéphane Kadi, @Jeremy_Sourdril - Prières inspiré...

WORSHIP IN THE HEAVY GLORY OF THE LORD

Past. Nico-Drei van der Merwe - In Dit Alles

Past. Drikus Blignaut - Die Liggaam

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

Past. Drikus Blignaut - Die Gees

Past. Wikus van Zyl - Die hart van 'n vader

God Says:"MY CHILD, I NEED TO SEE YOU URGENTLY!"/God Message Now/God Message

This I Believe | Powerful Worship Songs of Faith and Hope | Stand Firm in God's Truth Today

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 03/07/2026 | Live Ao vivo

Past. Drikus Blignaut - Gees en Waarheid

He Looked Like Jesus… Then Sang ONE Name That Stopped the Arena | AGT 2026

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

6EME CRIS DE MINUIT - VENDREDI 05 JUIN 2026 - EGLISE DE DIEU SANCTIFIEE HAITI

