Past. Nico-Drei van der Merwe - In Dit Alles
🙌 IN DIT ALLES 🙌 — Past. Nico-Drei van der Merwe — Regeer oor jou emosies moet nie reageer op jou emosies. Ons het nodig om met ons emosies na JESUS toe te kom. In ons onsekerheid skuif die HERE ons nie een kant nie. Hy verwelkom ons! 1. God se getrouheid is nie afhangend van hoe ons voel nie. EK IS SAAM MET JOU!!! God is saam met ons! Hy werk elke tree saam met jou! Al voel dit nie nou so nie - die HERE IS besig om ons te beskerm! Hy was gister getrou - Hy is vandag getrou en Hy sal tot in ewigheid getrou wees! Die HERE is by ons - maak nie saak waar ons gaan! Die Here het ons vry gemaak - maar ons bly vaskyk aan wat ons nie het nie. God sien jou as 'n kragtige instrument!! Sien jouself deur die oë van JESUS CHRISTUS. 2. Ons identiteit is nie afhanklik van ons tekortkominge nie. Ons identiteit word nie gevind in wie ons is, maar Wie sin ons is. Ons jaag die gevoel na oor wat ons dink hoe dit moet voel. Ons het nodig om te weet in dit ALLES is die HERE by ons. Ek is nie my eie nie ek is GOD sin! Ek was duur gekoop deur die bloed van die LAM! 3. Ons oorwinnings is nie afhanklik van ons eie krag nie! As jy jouself bevind as swakeling - daar is hoop vir jou! Jy mag dalk voel jy is 'outnumbered'! Maar deur God se krag sal ons oorwin! You were called for bigger things than your fears! Used with Permission through our Church CCLI Church Copyright License 416258 Size C CCLI Music Reproduction License 480985 Size C Song 1 Name: Ancient Gates CCLI #7192505 Song 2 Name: Kom heiglig Gees Song 3 Name: Pour my love on you CCLI #3262957 📓Skrifgedeeltes en Preeknotas in die Bible App: http://bible.com/events/49503161 🙏Gebedsversoeke: stuur Whatsapp na 066 167 8980 ●NL Whatsapp: https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ➡️Skakel in by NL se bedieninge https://wa.me/message/DAYVX54FRJQBJ1 ●https://www.nuwelewe.org.za ●Landlyn: 018 468 7862 #NuweLewekld #JesusOnsBoodskap #MenseOnsHart

Past. Wian Westhuizen - Verwagting na meer

God Says:"DON’T IGNORE THIS IMPORTANT LETTER I SENT YOU"/God Message Now/God Message

94 Year-Old Grandmother Living Alone at the Edge of the World Far From Civilization

Geestelike Musiek ✝️ Afrikaanse Lofprysing, Gesange & Lof en Aanbidding 🌿

John Lennox Humbly SILENCES Arrogant Atheist Professor On "God's Hiddenness"

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

Forgiveness Girl 💜 | Powerful Christian Movie About Faith & Forgiveness

Past. Drikus Blignaut - Gees en Waarheid

They Thought He Looked Like Jesus… The Song that BROKE EVERYONE IN TEARS | AGT 2026

When Animals Surprise Photographers in the Sweetest Way! 😍

Past. Drikus Blignaut - Deel 2: Geseënd om 'n Seën wees

Jacqui van Zyl - Sy Vorm die Toekoms

God Says:"MY CHILD, I NEED TO SEE YOU URGENTLY!"/God Message Now/God Message

They Thought He Was Jesus... Then He Sang One of the Most Powerful Songs Ever Written | AGT 2026

German Shepherd's Heartwarming Reaction When First Meeting Abandoned Kitten

Spine Surgeon Drowns for 30 Minutes —Comes Back With a List

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Worthy Of It All Medley (ft. John Wilds) | The Finding

Past. Drikus Blignaut - Die Gees

