My liggaam - leer liggaamsdele in Afrikaans!
As jy jou kind van sy/haar liggaam wil leer, is jy by die regte plek! In hierdie video leer ons al die liggaamsdele in Afrikaans. Ons wys die liggaamsdele met 'n pyltjie sodat die kind die regte liggaamsdeel op die regte plek op sy of haar lyfie kan herken. Ons herhaal ook die liggaamsdele op beide 'n seuntjie en 'n dogtertjie prentjie sodat albei geslagte aanklank kan vind daarby. Dan leer ons ook 'n oulike gediggie oor liggaamsdele wat jou kind baie sal geniet. Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die liggaamsdele gereeld met jou kind! Laat hy/sy vir jou wys waar op hul lyfie die liggaamsdele is. As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! Dit help ons om meer gratis Afrikaanse lessies op te stel. / stegosauruslearning Ons is ook op Facebook: / stegosauruslearning

Plaasdiere ▶ Leer Plaasdiere name en geluide in Afrikaans!

Can You Guess These 100 Flags? 🚩 Fun Geography Quiz for Kids

Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter u ▶ klank die alfabet

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

My liggaam in Afrikaans

🚀 Lettergrepe in ’n Japtrap | Leer Afrikaans Vinnig en Maklik | Word gou slim

Emosies - Leer jou kind van emosies!

Wielie Wielie Walie - Afrikaanse Liedjies & Rympies Vir Kleuters

Insekte - Leer insekte in Afrikaans!

Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos

Grade 1 Afrikaans Revision term 2 part 2

Tel tot tien #kleuters #afrikaans #voertuie

Ek's 'n Dapper Muis | Afrikaanse Kinderliedjie

Leer het alfabet - het Nederlandse ABC met woorden * Dutch Alphabet

Leo's Oceaanavontuur : Volledige Aflevering 9 | Kinderfilmpjes | Dr. Panda TotoTime Nederlands - S1

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Hoe help ek my kind om beter te lees? My liggaam/lyfie vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 2/40

