Insekte - Leer insekte in Afrikaans!
Leer van insekte in Afrikaans! As jy jou kind van insekte wil leer is jy op die regte plek. In hierdie video leer ons van insekte, ons kyk hoe lyk insekte en leer ook interessante dinge van verskillende insekte. Ons kyk na die muskiet, by, sprinkaan, bidsprinkaan, skoenlapper, kakkerlak, kriek, skilpadbesie, mier, naaldekoker en vlieg. Om jou kind van insekte te leer is ook ‘n maklike manier om hulle te wys dat mens nie hoef bang te wees vir insekte nie. Kom leer saam van insekte in Afrikaans! Ideaal vir Gr RR-Gr1 kinders. Kleuters is mos mal oor insekte! Onthou om vir jou kind te wys as jy 'n insek sien. Toets hom dan om te kyk of hy die insek se naam ken. Onthou ook: As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! / stegosauruslearning . Ons is ook op Facebook: / stegosauruslearning

Goggas en Insekte, Die Ongelooflike Wêreld van Goggas en Insekte #afrikaans #kindervideos #kleuters

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Seisoene - Leer seisoene in Afrikaans!

Troeteldiere - Sonneblom Kinders

Varswaterdiere - Sonneblom Kinders

Dapper Muis, Wielie Walie, Eendjies, Sarie se Lammetjie, Perdjie, Swartskaap | Afrikaanse Liedjies

Tom & Jerry em Português | Brasil | Um Pouco de Ar Fresco! | WB Kids

🐝 Insecten Leren In Het Nederlands | Educatief Dieren Filmpje Voor Peuters En Kleuters | Groep 1 - 4

🧠 How Good Is Your Knowledge of ANIMALS? 🦁✅ 50 Animals Knowledge Trivia Quiz

Insekte Liedjie vir Kinders 🐞🐝 | Bee-Bee die By | Opvoedkundige Kinderliedjie

Planete en die sonnestelsel ▶ Leer al die planete in Afrikaans!

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Sprokies Verhale | AFRIKAANS FAIRY TALES | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

🐞 Insecten Leren In Het Nederlands 2 | Educatief Dieren Filmpje Voor Peuters En Kleuters | Groep 1-4

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

My liggaam - leer liggaamsdele in Afrikaans!

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Wie fangen Ameisenlöwen ihre Beute? | Die Maus | WDR

