BOUWER BOSCH - SKUILING | OFFICIAL VIDEO

Bouwer Bosch releases the official video for Skuiling. Enjoy and please like and subscribe. Directed by Bouwer Bosch Edited by Almero Welgemoed and Bouwer Bosch Cinematography - Nico Welgemoed Colorist - Jarryd Duthoit Song Produced by Francois de Klerk. LIRIEKE: Trek uit jou skoene want die grond waar ons op staan is heilig ons soek skuiling geen plek vir woede kan ons dit uitpraat ons is veilig jy is my skuiling, jy is my skuilig want dit maak nie saak as die donderweer ons verskeer ons immigreer na ’n plek met meer seer en vreeswant dit laat my toe om held te speel oor ’n hart wat ek nie eens regeer kom ek help vir eers want ek voel jou nader beweeg jou swaardra wie in jou waarde oorreeed jou om meer jouself te wees met daai selfde vrees is die angs wat ek in vasgevang is soveel meer donker en wreed waar sonde beheer en wonder hoe ek leef God op dieselfde wolk waar hy ons op eers ontmoet het, of is Hy in dieselfde storm waar ek myself oor bekommer ek wonder sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak trek uit jou skoene want die grond waar ons op staan is heilig ons soek skuiling geen plek vir woede kan ons dit uitpraat ons is veilig jy is my skuiling jy is my skuilig jy is my skuiling jy is my skuiling die move maak ons tough vir die pad wat ons vat hou net my hand dit gaan swaarder raak want daar’s dae waar God ons dra, en daar gaan dae wees waar dit voel, ons beter met die duiwel dans en asof God deur die Bybel lag ek’s opsoek na ’n stille nag, maar die enigste heiligheid is die trane wat uit my oë uit tap want soms wil ons vir die leiding wag ons bou brue oorsee terwyl soveel onder ons skuiling vat mirrors full tears pille vir vrees ek wonder hoe ek leef God op dieselfde wolk waar hy ons op eers ontmoet het of is Hy in dieselfde storm waar ek myself oor bekommer ek wonder sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak al is ons see ontstuimig, bly hy my ruimte, die God in haar kyk terug by jou voel ek veilig al raak ons deurmekaar laat ons kaalvoet saam staan al wil die vrees ons pla laat ons mekaar weer vang al raak ons deurmekaar laat ons kaalvoet saam staan al wil die vrees ons pla laat ons mekaar weer vang sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak sommer maar net gaan Hy ons red of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak Thank you for watching, please subscribe to support the channel. Connect on other platforms: Website: http://www.bouwerbosch.co.za/ Facebook:   / bouwerbosch   Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch... Twitter:   / bouwerbosch   TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l... Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ... Apple Music:   / bouwer-bosch   Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985 Soundcloud:   / bouwerbosch   Bookings: [email protected] #BouwerBosch #LiefdeWen #Straatligkinders