Francois van Coke & Coenie de Villiers - Hillbrow

Francois van Coke en Coenie de Villiers, live cover van Johannes Kerkorrel se lied, Hillbrow. 'n produksie vir kykNET. Regisseur: Gerrit Joubert. Alle Regte behoort aan kykNET en hul kontrak met kunstenaars.