Johannes Kerkorrel - Hillbrow (Official Music Video)
This is the official music video for Hillbrow by Johness Kerkorrel. The song is from the album titled Eet Kreef, which was released in 1989. ___________ Listen to Johannes Kerkorrel: Amazon Music – https://www.amazon.com/Johannes-Kerkorrel/... Apple Music – https://music.apple.com/us/artist/johannes... Deezer – https://www.deezer.com/en/artist/195632 iTunes – https://music.apple.com/us/artist/johannes... SoundCloud – https://soundcloud.com/johanneskerkorrel Spotify – https://open.spotify.com/artist/4oJesBCar8... Tidal – https://tidal.com/browse/artist/3637602 YouTube Music – https://music.youtube.com/search?q=jo... Follow Gallo Music: Twitter: https://twitter.com/GalloMusicSA Instagram: https://www.instagram.com/gallomusicsa/ Facebook: https://www.facebook.com/gallomusicsa TikTok: https://www.tiktok.com/@gallomusicsa?_t=8d... #JohannesKerkorrel #Hillbrow #HillbrowMusicVideo #AfrikaanseMusiek #Johannes #AfrikaansGaanGlobal #EetKreefAlbum #Kerkorrel #SouthAfricanMusic #RalphRabie #AlternatieweAfrikaans #VoelvryMovement #Rabie ___________ Lyrics: Ou man sit by die straatkafees En kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar En Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan En hou dan die hand, en hou dan die hand En hou oop die hand, ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow In Quartz Straat hoor ek n meisie my roep Daars n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra n man op die stoep Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag Sy sein vir die junkies wat wag, o En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel En stemme en musiek klink in elke woonstel Ons sit in die son, drink wyn Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef Op die een wat kry wat hy vra, ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

Johannes Kerkorrel - Halala Afrika (Official Music Video)

Orkney Snork Nie S04E35 😄 Marathon | Classic South African Sitcom Full Episodes

12 Amsterdammse grachten

Halala Afrika

KOOS KOMBUIS - Lisa se Klavier

HOW SADF Recces THOROUGHLY Outclassed U.S Navy SEALs

30 MINUTES OF RHODESIAN SONGS

Bok van Blerk - De la Rey

INSTANT CALM Zulu Vocal Harmonies That Will Soothe Your Soul | Relaxing African Music

Gerüchte um Kanzlertausch | Babyflaute | Droht uns ein Wassermangel? | heute-show vom 29.05.2026

Johannes Kerkorrel - Al Lê Die Berge Nog So Blou (Official Music Video)

Orkney Snork Nie S04E25 😄 Marathon | Timeless SA Family Comedy Full Episodes

Lucky Dube - Prisoner (Official Music Video)

Somer

DIE KAPLYN - BOK VAN BLERK (VAN CD - "AFRIKANERHART" -BLOG www.diekaplyn.co.za))

Suikerbossie

Stef Bos - Hillbrow

