2025 Volksvergadering Tienie Dumas Eks.15v26
Exodus 15 : 26 [As jy getrou na die stem van YHWH jou Elohim luister en doen wat reg is in sy oë, en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou lê wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is YHWH wat jou gesond maak.] Hierdie besprekingspunt handel oor gehoorsaamheid aan ons hemelse Vader se gebooie en insettinge en die seëninge oor sy volk as hulle dit onderhou. Dit handel ook om sy wonderwerke en roemryke dade binne volksverband te erken. Dit gaan ook daaroor om ons te laat besef dat ons nooit in sy Almag mag twyfel nle. As ons as Geloftevolk ons moet vergelyk met Israel van ouds, is ons net so ń hardnekkige volk. Ons onderhou nie ons geloftes nie. Ons as volk moet onsself ondersoek, verootmoedig en ons bekeer van ons verkeerde weë, dan sal YHWH ons as volk uitred en genees.

2026 April Volkskonsilie Tienie Dumas 1Pet.1:6 12

2025 Volksvergadering Kobus Botes Eseg 34 se slegte heders

“Vance Can’t Be Trusted!” UAE Arab Amjad Taha Issues Urgent Warning About Iran Deal

Scandal in Berlin! Alice Weidel accuses Merz of squandering taxpayer money

Gedenkdiens Juffrou Ilze Posthumus

2025 Volksvergadering Theo v Niekerk Mat.6:26-29

2025 Volksvergadering Verwelkoming en Ordening Flip Swanepoel

Before his death, Prince Rainier finally admits the SHOCKING truth about Grace Kelly

2026 April Volkskonsilie Conrad v Niekerk Ps.47:5,10

Eglwys Rydd y Cymry

Built To Last - Dr. Corey L. Brown

2026 April Volkskonsilie Opening Tienie Dumas

2026 April Volkskonsilie Verwelkoming Flip Swanepoel

2025 Volksvergadering Conrad v Niekerk 1Joh 2:21-23, Op 2:9 en 3:9

Ist deine Beziehung mit Gott echt?

When Marriage Breaks: Divorce in the Orthodox Community Explained | Between The Lines Ep.41

De antichrist

Scott Ritter’s Shocking Report From Inside Russia

The Silent Victor: Jotham's Loyalty in Turbulent Times

