Sterf voordat jy moet... | Theo Geyser | 22 Maart 2026 | InVia Aanlyn

Vir Jesus is die dood nie net ’n eenmalige gebeurtenis nie. Dit is ’n pad. “Neem jou kruis op, elke dag.” Hy leer jou om te sterf voor jou dood. Hy praat oor sy fisiese dood — ja. Maar nog meer praat Hy oor ’n ander soort dood: die dood van die self wat alles wil beheer, alles wil beskerm, alles wil wees. ‘n Ego-dood. ... Welkom by ons In Gemeen aanlyn program... Baie dankie vir jou finansiële ondersteuning. Dit maak alles wat InVia doen moontlik. Besoek gerus https://bit.ly/ondersteuninvia​ vir maniere waarop jy kan gee. Vir enige navrae epos [email protected] #inviagemeente #ingemeen #theogeyser