Die Bittereinder Kommando 2

Kom herleef jou geskiedenis saam met ons. Die Bittereinder Kommando en die Dundee Diehards. Vind ons op Facebook of stuur 'n e-pos aan [email protected]. Sommige van die fotos behoort aan Wildog Productions en is geneem vir die dokumentêr getiteld "Black White & Khaki. #Bittereinder Produksies